Noodsaaklike Toerustingskursusse vir elke Gelowige
Filadelfia Opleidingsentrum
Filadelfia Opleidingsentrum

Filadelfia Opleidingsentrum
Filadelfia Opleidingsentrum

ONS HART

VISIE

Die akademiese visie van Filadelfia Opleidingsentrum is om studente op te lei in Christelike Pastorale Berading en Toegepaste Bybelonderrig, ooreenkomstig nasionale akademiese- en registrasie vereistes. Die praktykgerigte visie van Filadelfia Opleidingsentrum is om studente te lewer wat self in oorvloed en in oorwinning in Christus leef, asook maksimaal toegerus is om seer en stukkende mense te begelei tot innerlike genesing. Die ondersteuningsvisie van Filadelfia Opleidingsentrum is die lewering van professionele berading- en algemene fasiliteringsdienste aan kliënte tot meer effektiewe hantering van hul probleemomstandighede, innerlike genesing en daaglikse triomf in Christus.

MISSIE

In ons strewe om die visie te bereik, word die volgende kernbeginsels gevolg:

Akademiese missie:

Praktykgerigte missie:

Ondersteuningsmissie:



WIE IS ONS

Ontmoet die Filadelfia span - laai ons maatskappy profiel af.