Noodsaaklike Toerustingskursusse vir elke Gelowige
Filadelfia Opleidingsentrum
Filadelfia Opleidingsentrum

Filadelfia Opleidingsentrum

Filadelfia Opleidingsentrum

Filadelfia Opleidingsentrum

Filadelfia Opleidingsentrum

Filadelfia Opleidingsentrum
Filadelfia Opleidingsentrum

  • Jaar 1

  • Jaar 2

  • Jaar 3

  • Jaar 4

  • Jaar 5/6

  • Jaar 6/7/8

jaar 1

Jaar 1 – Sertifikaatkursus (Selfverryking en Pastorale Hulpverlening)
Module EEN (Die aard en doel van berading)
Studie eenheid 1 Bybelse berading vir die leke berader, Die Geesvervulde berader
Studie eenheid 2 Behoeftegesentreerde hulpverlening
Studie eenheid 3 Effektiewe assesseeringskale, ontledingsmetodes en die Genogram
Studie eenheid 4 Hulpverleningsproses en gesprekvoering
Module TWEE (Hulpverlening tot innerlike genesing en vernuwing)
Studie eenheid 1 Wie is ek, wie is ek, wie word ek?
Studie eenheid 2 Wanneer Jesus jou vrygemaak het, denke, emosies, gedrag, verhoudinge en vergifnis
Studie eenheid 3 Verantwoordelike selfontwikkeling & Selfbestuur
Studie eenheid 4 Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees in berading
Module DRIE (Praktiese hulpverlening aan tieners)
Studie eenheid 1 Depressie onder kinders en jongmense
Studie eenheid 2 Selfmoord onder kinders en jongmense
Studie eenheid 3 Die gemolesteerde kind
Studie eenheid 4 Die tiener en seks
Module VIER (Gevallestudies en werksopdragte)
Studie eenheid 1 Mev. Erg Oorstuur (gevallestudie)
Studie eenheid 2 Mnr. Kwaai Verbitterd (gevallestudie)
Studie eenheid 3 Gevallestudie leesgids: Invloed van depressie op my huwelik, Waarom jaag jy so? Behoefte aan en vrees vir die liefde
Studie eenheid 4 Voorgeskrewe boeke
Module VYF (Praktiese opleiding)
Studie eenheid 1 Teopsigo-sosiale model vir innerlike genesing

Koste van sertifikaatkursus

Eerste Jaar (Sertifikaatkursus)
Registrasie en inskrywing R 1000.00
Studiegidse R 500.00
Administrasiefooi R 500.00
Kursuskoste (in 10 MAANDELIKSE paaiemente) R 450.00 X 10 = R 4500
Totale koste R 6000.00
LET WEL: Die adminfooi word vrygeskeld indien u kies om van ons debietordersisteem gebruik te maak, 'n besparing van R 500.
Totale koste met gebruik van debietordersisteem R 5500.00
Indien nie R 6000.00
Verpligte praktiese werkswinkels R 1350 x 3 per studiejaar

Jaar 2

Jaar 2 – Hoër Sertifikaat Kursus (Terapeutiese vaardighede en aktuele probleem areas)
Module EEN (God het die kindjie hoor huil)
Studie eenheid 1 Na-aborsie begeleiding, baba evangelisasie
Studie eenheid 2 Hantering van skaamte en skande
Studie eenheid 3 Berading van die getraumatiseerde kind
Studie eenheid 4 Die hiperaktiewe kind, Woede sonder remme
Module TWEE (Effektiewe leierskap en funksionele berading)
Studie eenheid 1 Verstandige verhoudinge (Jeug berading)
Studie eenheid 2 Kreatiewe leierskap vir volgelinge van Jesus
Studie eenheid 3 Leierskapontwikkeling
Studie eenheid 4 Voorgeskrewe boek
Module DRIE (Aktuele probleemareas)
Studie eenheid 1 Effektiewe krisis- en traumahandtering
Studie eenheid 2 Kommer, vrees, angs en paniekversteurings
Studie eenheid 3 Egskeidingbegeleiding
Studie eenheid 4 Begeleiding van terminale pasiënte
Studie eenheid 5 Voorgeskrewe boeke
Module VIER (Kwaliteit lewe as ’n berader)
Studie eenheid 1 Aftrede trauma of triomf
Studie eenheid 2 Supervisie en praktykleiding
Studie eenheid 3 Ek en my spreekkamer
Studie eenheid 4 Ek en my binnekamer
Module VYF (Praktiese opleiding)
Studie eenheid 1 Pastorale Groei- en ontwikkelingsgroepe

Koste van Hoër Sertifikaatkursus

TWEEDE Jaar (Hoër Sertifikaat KURSUS)
Registrasie en inskrywing R 1000.00
Studiegidse R 500.00
Administrasiefooi R 500.00
Kursuskoste (in 10 MAANDELIKSE paaiemente) R 470.00 X 10 = R 4700
Totale koste R 6200.00
LET WEL: Die adminfooi word vrygeskeld indien u kies om van ons debietordersisteem gebruik te maak, 'n besparing van R 500.
Totale koste met gebruik van debietordersisteem R 5700.00
Indien nie R 6200.00
Verpligte praktiese werkswinkels R 1350 x 3 per studiejaar

Jaar 3

Jaar 3 – BA-GRAAD IN CHRISTELIKE BERADING/"COACHING"
Module EEN (Etiek en Integriteit)
1 Begrip: bediening word gebaseer op verhoudinge en nie op programme nie
2 Hoe om jouself te prys as ʼn ware dienskneg van die Here en om saam met ander in Sy lig te wandel
3 Om in jou eie lewe bewus te word van uitdagings waarvan jy voorheen onbewus was, maar waarvoor jy nou kans sien om te hanteer
4 Waardering van integriteit en rekenskap as rigtingaanwyser tot persoonlike ontwikkeling
Module TWEE (Siekte)
Pastorale sorg vir siekes: die teologiese dimensie van geestelike versorging as terapie
a Heling
b Teologiese beginsels
c Doel van pastorale versorging van siek persone
d Betekenis
e Hermeneutiek
f Hospitaalbesoeke
g Siek-bed strategie
h Skrif en gebed
Toegepasde pastorale sorg: die krisis-dimensie
a Hartkwale
b Morbiditeit en kwesbaarheid
c Kanker
d VIGS
e Velkwale
f Mastektomie
g Beroerte
h Siek kinders
i Bejaardes
j Terminale siekte
k Droefheid
Module DRIE (Persoonlikheids-ontwikkeling)
1 Inleiding
2 Komponente van Persoonlikheid:
3 Erikson
4 Freud
5 Kohlberg
6 Temperament
Module VIER (Sielkunde)
1 Die definisie van Sielkunde
2 Sielkunde en kontak
3 Brein en gedrag
4 Normaliteit en patologie
5 Die probleem van God-taal
6 Heling en die pastorale ontmoeting
7 Die werk van pastorale versorging
Module VYF (MIV/VIGS)
1 Wat is VIGS?
2 Christelike onkunde
3 Die werklikheid van VIGS
4 Die Kerk en VIGS
5 Wat elke pastoor van VIGS behoort te weet
6 Berading en VIGS
Module SES
Prakties – Hospitaal/Hospice Besoeke
Module SEWE
Werkswinkel 1 – Oriëntasie en praktiese toepassing van Erikson se model
Module AGT
Werkswinkel 2 – Trauma
Module NEGE
Werkswinkel 3 – Inleiding tot Narratiewe Terapie

Koste van BA-Graad

Derde Jaar (BA-Graad)
Registrasie en inskrywing R 1000.00
Studiegidse R 500.00
Administrasiefooi R 500.00
Kursuskoste (in 10 MAANDELIKSE paaiemente) R 500.00 X 10 = R 5000
Totale koste R 6500.00
LET WEL: Die adminfooi word vrygeskeld indien u kies om van ons debietordersisteem gebruik te maak, 'n besparing van R 500.
Totale koste met gebruik van debietordersisteem R 6000.00
Indien nie R 6500.00
Verpligte praktiese werkswinkels R 1350 x 3 per studiejaar

Jaar 4

Jaar 4 – BA-honneurs GRAAD IN CHRISTELIKE BERADING/”COACHING”
Module EEN (Huwelik)
1 Die definisie van die huwelik
2 Liefde in die huwelik
3 Kommunikasie in die huwelik
4 Voorbereiding vir die huwelik
5 Patroon vir die huwelik
Module TWEE (God Geopenbaar [Beradings Toepassing])
1 Klassifikasie en definisie
2 Antropologie (die mens)
3 Pneumatologie (Heilige Gees)
4 Christologie (Christus)
5 Teologie van God (die Vader)
6 Die Heilige Drie-eenheid
Module DRIE (Volwassenheid en Lewensvaardighede)
1 Inleiding tot die siel
2 Ratwerke van die siel
3 Ratwerke van die huwelik
4 Ratwerke van die familie
5 Ratwerke van ʼn krisis
6 Ratwerke van die samelewing
7 Ratwerke van geestelikheid
Module VIER (Pastoraat)
1 Die beskrywend empiriese taak
2 Die verklarende taak
3 Die normatiewe taak
4 Die pragmatiese taak
5 Die huidige uitdaging van pastorale versorging en berading
6 Holistic liberation-growth” model van pastorale berading en versorging
7 Missie, Bybelse fundering en die uniekheid van pastorale versorging en berading
8 Die fondasie van alle soorte versorging en berading
9 Die fasilitering van geestelike genesing; die hart van pastorale versorging en berading
10 Berading: etiek, waardes en betekenisvolle uitkoms
11 Ondersteunende versorging en berading
12 Krisis versorging en berading
13 Sterfgeval versorging en berading
14 Huweliksverryking en huwelikskrisis berading
15 Familieverryking en berading
16 Verwysing en berading
17 Opvoedkundige berading
18 Groep versorging en berading
19 Pastorale psigoterapie
20 Opleiding van leke-beraders
21 Voortgesette opleiding en groei van die berader
Module VYF (Akademiese Artikel)
1 Verstaan van “Harvard Referencing
2 Wetenskaplik en akademiese verantwoordbare navorsing
3 Akademies en wetenskaplike formulering van navorsing
4 Demonstreer en illustreer teoreties en akademies bevoegdheid rakende die verkose onderwerp
5 Voorbereiding tot nagraadse studie
6 Eie keuse van onderwerp
Module SES
Prakties – Narratiewe Terapie
Module SEWE
Werkswinkel 1 – Narratiewe Terapie 1
Module AGT
Werkswinkel 2 – Huweliksberading (insluitend terugvoer op prakties)
Module NEGE
Werkswinkel 3 – Narratiewe Terapie 2 (terugvoer en “Paradigm Shift”)

Koste van BA-honneurs Graad

vierde Jaar (BA-honneurs Graad)
Registrasie en inskrywing R 1000.00
Studiegidse R 500.00
Administrasiefooi R 500.00
Kursuskoste (in 10 MAANDELIKSE paaiemente) R 525.00 X 10 = R 5250
Totale koste R 6750.00
LET WEL: Die adminfooi word vrygeskeld indien u kies om van ons debietordersisteem gebruik te maak, 'n besparing van R 500.
Totale koste met gebruik van debietordersisteem R 6250.00
Indien nie R 6750.00
Verpligte praktiese werkswinkels R 1350 x 3 per studiejaar

Jaar 5/6

Jaar 5/6 – MA-GRAAD IN CHRISTELIKE BERADING/”COACHING”
1 200 – 250 bladsy verhandeling.
2 200 – 250 bronne.
3 2 jaar om te voltooi.
4 Demonstreer bemeestering oor gekose onderwerp.

Koste van MA-Graad

jaar 5/6 (ma-Graad)
LET WEL: Vir kostes kontak asb. Dr. Craig Mobey by craig@filadelfiaopleiding.org.za, 0833262717

Jaar 6/7/8

Jaar 6/7/8 – DMIN-GRAAD IN CHRISTELIKE BERADING/”COACHING”
1 250 – 300 bladsy tesis.
2 300 bronne.
3 2/3 jaar om te voltooi.
4 Voeg nuwe waarde/insig by tot gekose onderwerp.

Koste van dmin-Graad

jaar (Dmin-Graad)
LET WEL: Vir kostes kontak asb. Dr. Craig Mobey by craig@filadelfiaopleiding.org.za, 0833262717