Vertrou ten volle op die werking van die Heilige Gees.
Wys na Jesus Christus as die enigste Raadsman.
Afstandsonderrig met eksamen op tuisdorp...
TUIS
'n Unieke geakkrediteerde voorgraadse kursus...
Filadelfia Opleidingsentrum bied 'n unieke geakkrediteerde voorgraadse kursus aan wat aan al die teoretiese, praktiese- en supervisie vereistes van "the Southern African Association for Pastoral Work" voldoen!